100 jaar van talent voordrag toneel musiek kuns

Welkom by die Vrystaatse Kunswedstrydvereniging Webtuiste

2026 Musiek Roosterboek

Besigtig die 2026 Musiek Roosterboek

Vier 100 Jaar Saam met VKV!

Besoek die VKV aanlyn-winkel vir handelsware

Voordrag en Toneel

Ons is opgewonde om aan te kondig dat die Vrystaatse Kunswedstryd vir 2026 oppad is! Ons kan nie wag om al die kreatiewe talent in ons pragtige provinsie te sien skitter nie.

Hierdie is jou kans om jou vaardighede te wys en deel te neem aan ‘n ongelooflike kunswedstryd.

Hou hierdie blad dop vir meer inligting oor registrasie. Ons sien uit na ‘n onvergeetlike viering van drama en musiek in die Vrystaat!

Inskrywings en Registrasie

Inskrywings vir Musiek is amptelik oop. Baie dankie vir alle inskrywings.

Volg ons gerus op Facebook.

Hierdie webwerf maak gebruik van koekies om ‘n goeie aanlyn-ervaring te verseker.