100 jaar van talent voordrag toneel musiek kuns

Algemene Inligting

Aankondigings

25 Mei 2026

Vir Aandag: Alle Skoolhoofde, Dosente en Afrigters

Geagte meneer / dame

VRYSTAATSE KUNSWEDSTRYD

Neem asseblief kennis van die volgende belangrike datums vir die Vrystaatse Kunswedstryd:

Musiek

Musiekinskrywings open: 1 Junie

Musiekinskrywings sluit: 26 Junie om 17:00

Alle inskrywings word aanlyn gedoen.

GEEN LAAT INSKRYWINGS SAL AANVAAR WORD NIE.

Vir meer inligting kan u na Inskrywings op ons webblad gaan. Die webadres is www.vskw.co.za.

Ons sien uit na u instansie se deelname.

Vriendelike groete

Helena Samuel
Sekretaris: Vrystaatse Kunswedstrydvereniging

Hierdie webwerf maak gebruik van koekies om ‘n goeie aanlyn-ervaring te verseker.